- Niefiksie
- Kookkuns
Tietie en Nanna se huiskos
Najma Abrahams, Azba Fanie
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 176pp
Oor hierdie boek:
Soos vinkel en koljander, dís Najma Abrahams (Tietie) en Azba Fanie (Nanna). Dié twee TikTok-tuiskokke is geliefd vir hul hartskos – g’n fênsie bestanddele of fieterjasies nie, net plein huiskos met ’n Kaaps-Maleise twist.
Wat kry jy? Elkedag-kos soos kiefaait-bredies, kerries met skop, ingelegde vis en gesmoorde soesys, maar ook seekospaella, Krismispoedings, Labarang-feesdisse, Mavrou (van lamsvleis) vir ’n troutafel en ander ghrênd goed. Daarbt kom die sweet en savoury waarmee Mzansi die lewe vier – bollas, snowballs, roti’s, samoesas, dhalthues en nog vele verleidings.
Ken jy nie van so ’n tuiskombuis nie, het jy dalk reeds ’n voorsmakie gekry in Tietie en Nanna se kwinkslae op Instagram en TikTok. Terwyl die potte prut, strooi die twee siezas so saam met die masala, dhanya, karamonk en jeera ook vrylik hul eie spices virrie lewe in. ’n Resepteboek waar memories en liefde saamsmelt, met elke roer van ’n pot.
VERWANTE BOEKE
Marinda se koskas
Marinda Engelbrecht
Vuurwarm (SB)
Jan Braai
Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2
Louisa Holst
The South African Vegan Cookbook
Leozette Roode
The South African Air Fryer Cookbook 2
Louisa Holst
Cupcakes and Couscous
Teresa Ulyate
Kitchen Queen
Lucia Mthiyane
The South African Vegan Cookbook 2
Leozette Roode
Oor die kole
Martelize Brink
Veggielicious
Mokgadi Itsweng
Marinda se kinderkombuis
Marinda Engelbrecht
Meat
Annelien Pienaar
Nic van Wyk-Brood & Botter
Nic van Wyk
Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes
Vickie De Beer, Kath Megaw
Kook en Geniet
S.J.A. de Villiers
The South African Air Fryer Cookbook
Louisa Holst
Kokkedoortjie
Errieda du Toit
Fatima Sydow - Cape Malay Cooking
Fatima Sydow
Laat die potte prut
Via
Kaap, kerrie & koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien
Boerekos met 'n twist
Annelien Pienaar
Marinda kook met blikkies en pakkies
Marinda Engelbrecht
Food stories
Tebogo Ndala, Lebogang Ndala
Boerekos with a twist
Annelien Pienaar
Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow
Curry
Ishay Govender-Ypma
Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Louisa Holst
Shisanyama
Jan Braai
Cape, Curry & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien
For Friends & Family
Nicky Stubbs
Baking
Christine Capendale
Vuurwerke (SB)
Jan Braai
Landbou Boerekos
Arina du Plessis
Vegetaries
Jan Braai
Cook and Enjoy
S.J.A. de Villiers
Dit proe soos huis
Herman Lensing
One Pot cookbook for South Africans
Louisa Holst
Die Demokratiese Republiek van Braai 2
Jan Braai
Cook and Enjoy for Kids
Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers
Bibby's Kitchen
Dianne Bibby
Maaltye
Christine Capendale
Dorah Sitole
Dorah Sitole
Deeg
Theresa de Vries
Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek
Nataniël , Erik Le Roux
Klein kook en geniet (2018 uitgawe)
Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers
Die VLV-kookboek
Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook, The
Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson
Vleis
Annelien Pienaar
Hearty Home Food with Sipho
Siphokazi Mdlankomo
Braaibroodjies en burgers
Jan Braai