For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

ISBN:

9780798149198

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2009

Prys (incl. VAT):

R 425,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

Cook and Enjoy het vir die eerste keer verskyn in 1961. Met meer as ’n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld dié klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van dié boek.
 
Cook and Enjoy dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries – naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.

Volledig hersien en herverpak in ’n kleiner, dikker formaat wat die gevoel van die oorspronklike met moderne leesbaarheid versoen.

Ook beskikbaar in Afrikaans: Kook en geniet

VERWANTE BOEKE

Vegetaries

Jan Braai

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Meat

Annelien Pienaar

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Shisanyama

Jan Braai

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Duinhuis

Isabella Niehaus

Maaltye

Christine Capendale

Celebrate

Lorna Maseko

YOU Home Cooking

Esther Malan

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Anatoli

Tayfun Aras

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Deeg

Theresa de Vries

Hearty Home Food with Sipho

Siphokazi Mdlankomo

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Curry

Ishay Govender-Ypma

Meals

Christine Capendale

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Vleis

Annelien Pienaar

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Die Demokratiese Republiek van Braai

Jan Braai

My Sweet Life

Faaiza Omar

Laat die potte prut

Via

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Chocolate

Katelyn Williams

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan