We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Marinda se kinderkombuis

met Sjef Sout en Prof Pretzel

Marinda Engelbrecht

ISBN:

9780798182621

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2021

Prys (incl. VAT):

R 315,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om 'n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier. En dan is daar die eksperimente wat Prof Pretzel demonstreer. Die kombuis word ’n laboratorium wanneer hy wys hoe om ’n kleureskouspel met melk op te tower, en nog vele meer.

 

 

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Tietie en Nanna se huiskos

Najma Abrahams, Azba Fanie

Meat

Annelien Pienaar

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

The South African Air Fryer Cookbook 2

Louisa Holst

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes

Vickie De Beer, Kath Megaw

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Cooking with Kim Bagley

Kim Bagley

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Heart, Heritage and Home

Thilivhali Mugwena, Thilivhali Mugwena

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Maklik met Marinda

Marinda Engelbrecht

The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook

Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson

The South African Air Fryer Cookbook

Louisa Holst

Cupcakes and Couscous

Teresa Ulyate

Marinda kook met blikkies en pakkies

Marinda Engelbrecht

Baking

Christine Capendale

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Karoowildsvleis

Lynne Minnaar, Annatjie Reynolds

My Sweet Life

Faaiza Omar

Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2

Louisa Holst

Die Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai

Fatima Sydow - Cape Malay Cooking

Fatima Sydow

Shisanyama

Jan Braai

Meals

Christine Capendale

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Gut Health: The South African Guide

Vickie De Beer, Stephen Schmidt

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Karoo Venison

Annatjie Reynolds, Lynne Minnaar

Vleis

Annelien Pienaar

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek

Louisa Holst

30-Minute South African Air-Fryer Cookbook

Louisa Holst

The South African Vegan Cookbook 2

Leozette Roode

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Nic van Wyk-Brood & Botter

Nic van Wyk

Curry

Ishay Govender-Ypma

Vegetaries

Jan Braai

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

One Pot cookbook for South Africans

Louisa Holst