For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

ISBN:

9780798177788

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2018

Prys (incl. VAT):

R 390,00

Formaat:

Sagteband, 232pp


Oor hierdie boek:

In Boerekos met 'n twist herontmoet jy jou ma, ouma en oumagrootjie se voedsame, vertroostende huiskos, maar met 'n kwyllekker kinkel. Elkeen van dié 140 familieresepte vir enigiets van soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte tot gebak en spenstreffers is deeglik getoets en sit die “resep-met-'n-les”-konsep voort wat Annelien Pienaar se gelyknamige blog en Facebookblad so 'n ongekende sosialemediasukses maak.