For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Vleis

Annelien Pienaar

ISBN:

9780798179355

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2021

Prys (incl. VAT):

R 380,00

Formaat:

Sagteband, 272pp


Oor hierdie boek:

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. 
Vleis: Die omvattende gids is ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met ’n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieël op elke bladsy van hierdie boek. 
Vleis: Die omvattende gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat:
* Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
* Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
* Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
* Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer  

Beskikbaar by:
Takealot
Exclusive books
Graffiti books
Loot
Raru

VERWANTE BOEKE

Meat

Annelien Pienaar

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Duinhuis

Isabella Niehaus

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Meals

Christine Capendale

YOU Home Cooking

Esther Malan

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan

Anatoli

Tayfun Aras

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Hearty Home Food with Sipho

Siphokazi Mdlankomo

Curry

Ishay Govender-Ypma

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Deeg

Theresa de Vries

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Die Demokratiese Republiek van Braai

Jan Braai

Shisanyama

Jan Braai

Veggielicious

Mokgadi Itsweng

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Vegetaries

Jan Braai

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Maaltye

Christine Capendale

Laat die potte prut

Via

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

My Sweet Life

Faaiza Omar

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Chocolate

Katelyn Williams

Celebrate

Lorna Maseko

Dit proe soos huis

Herman Lensing