For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

ISBN:

9780798175005

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

July 2017

Price (incl. VAT):

R 390.00

Format:


About this book:

In Boerekos met 'n twist gee Annelien 'n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g'n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-'n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

RELATED BOOKS

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Die Demokratiese Republiek van Braai

Jan Braai

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Hearty Home Food with Sipho

Siphokazi Mdlankomo

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Meals

Christine Capendale

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Duinhuis

Isabella Niehaus

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Celebrate

Lorna Maseko

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Maaltye

Christine Capendale

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Deeg

Theresa de Vries

Veggielicious

Mokgadi Itsweng

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Vegetaries

Jan Braai

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan

My Sweet Life

Faaiza Omar

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Shisanyama

Jan Braai

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Meat

Annelien Pienaar

YOU Home Cooking

Esther Malan

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Curry

Ishay Govender-Ypma

Anatoli

Tayfun Aras

Vleis

Annelien Pienaar

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Laat die potte prut

Via

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Chocolate

Katelyn Williams

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit