For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal

Fanie Viljoen, Riens Vosloo

ISBN:

9781776070121

Epub ISBN:

9781776070251

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

April 2016

Prys (incl. VAT):

R 195,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 12 Huistaal. Die studiewerkgids sal leerders help om die jeugverhaal se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.

Die gids bevat breedvoerige besprekings en toepassing van literêre begrippe vir die genre, kontekstuele vrae volgens kognitiewe vlakke, inhoudsvrae vir afronding vir die eksamen, onderwerpe en riglyne vir literêre opstelle, en verrykingsaktiwiteite om die leerder se belangstelling in en waardering van die jeugverhaal aan te wakker.

Hierdie studiewerkgids dek:

  • Die karakterlys
  • Aantekeninge oor Onderwêreld
  • Die manifes van die kuberkraker
  • Struktuur van Onderwêreld
  • Kort oorsig van Onderwêreld
  • Tekskenmerke van ? jeugroman en vrae vir besinning
  • Die styl van die skrywer
  • Intrige
  • Verteller en vertellersperspektief
  • Karakter en karakterisering
  • Konflik
  • Milieu (ruimte en tyd)
  • Tyd
  • Tema en motiewe (beelding)
  • Hoofstukbesprekings en kontekstuele vrae
  • Proloog
  • Hoofstuk 1: Sluimerende grys selle, Polyfilla en ringtones
  • Hoofstuk 2: Log File: Die dag voor die laaste skooljaar begin
  • Hoofstuk 3: Boeke en Boggom
  • Hoofstuk 4: Log File: Die Tonnel
  • Hoofstuk 5: Die soektog en gerugte van selfmoord
  • Hoofstuk 6: Log File: Lux hominum vita
  • Hoofstuk 7: Die pion gooi sy toys uit die cot
  • Hoofstuk 8: Log File: Onderwêreld
  • Hoofstuk 9: Sleeping beauty kry dinge aan die roer
  • Hoofstuk 10: Log file: Toets vir die idiote
  • Hoofstuk 11: Twee foto’s
  • Hoofstuk 12: Log File
  • Hoofstuk 13: Teleurstellings en ontdekkings
  • Hoofstuk 14: Log File: Die regte kant van die firewall
  • Hoofstuk 15: Hulle weet
  • Hoofstuk 16: Log File: Vakansie-fireworks
  • Hoofstuk 17: Mankbeen-Maandag
  • Hoofstuk 18: Log File: Social Engineering
  • Hoofstuk 19: RAT
  • Hoofstuk 20: Log File: Surfer dudes of surfer duds?
  • Hoofstuk 21: Dok se files
  • Hoofstuk 22: Log File: Nicole
  • Hoofstuk 23: Project Nursery Rhyme
  • Hoofstuk 24: Log File: Die berge in en om my
  • Hoofstuk 25: Squeal
  • Hoofstuk 26: Log File: Script kiddie
  • Hoofstuk 27: Brute Force
  • Hoofstuk 28: Log File: Ek wens ek was jy
  • Hoofstuk 29: ? Skop in die family jewels
  • Hoofstuk 30: Log File: Buzz
  • Hoofstuk 31: Op soek na ’n plek wat mens tevrede laat voel met jouself
  • Hoofstuk 32: Log File: Gedenking
  • Hoofstuk 33: Eggo’s
  • Hoofstuk 34: Log File: White hat/Black hat
  • Hoofstuk 35: Die Regter
  • Epiloog
  • Inhoudsvrae (vrae per hoofstuk vir eksamenvoorbereiding – informele assessering)
  • Formele assessering
  • Literêre opstelle
  • Toetse
  • Woordverklarings
  • Glossarium van literêre begrippe 

Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:
Best Books Studiewerkgids Onderwêreld memoranda

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melane van den Berg

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning