For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

'n Werkboek vir Huistaal

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

ISBN:

9781776071838

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Oktober 2017

Prys (incl. VAT):

R 141,75

Formaat:

Sagteband, 120pp


Oor hierdie boek:

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.

Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met ’n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou.

Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, drukhandskrif en taalwerk in Graad 3.

Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.

VERWANTE BOEKE

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Hettie van Zyl

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Rina Erasmus

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Donnalee Roberts

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht