Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Tanya Viviers

ISBN:

9781776074068

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Maart 2024

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 216pp


Oor hierdie boek:

Laai gratis hulpbronne hier af:
Om teen treine te skree - LEESGIDS


Om teen treine te skree bestaan uit elf nuutgeskrewe dramas met die sentrale tema gemik op tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Kanya Viljoen se toneelstuk is die titelstuk van hierdie versameling tekste. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Ongelukkig moet daar ook struikelblokke wees wat die reis na volwassenheid bemoeilik. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n "reis na nêrens" in die eerste drama in hierdie bundel. In "Reënblom" word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n "kind met die merk van die reënblom" vir die ouer mense uitkoms gee met water vir almal. Ook in "Is jy al wakker?" is dit die jonger mense wat daarin slaag om die ouer garde uit die groef van hulle verlede te laat losbreek. Op unieke en soms toweragtige wyse slaag die outeurs daarin om nuwe gedagtes en drome in die lewens van mense te skep. Die bundel laat lesers ook besef dat almal nie goeie mense is nie, maar dat die waarheid altyd seëvier. Ook dat die strewe na roem en om ander te probeer beïndruk soms boemerang, soos Luan Jacobs treffend illustreer in sy toneelstuk "Charlize Theron". Die verskeidenheid dramas met aktuele temas is 'n uitsonderlike versameling vir elke leerder om te besit en aan te wend vir leesgenot, verhoogoptredes en kunswedstryde. 

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Wat die trapsuutjies gesien het

Phillip du Plessis, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Pret in die gesin

Theresa Loots, Marina van Eeden, Zelda Vorster

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Die partytjie

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Meerkatreeks: Graad 1 Boek 1 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Mart Meij, Christian Botha, Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Astrid Castle

Meerkatreeks: Graad 3 Boek 1 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha, Donnalee Roberts, Hettie van Zyl

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Ons speel

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Dorothea Korff, Rina Erasmus, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Joana Rothman, Petro Dyer

Ingonyama en ander maats met leeueharte

Carin Krahtz, Nelia Engelbrecht, Annelie Ferreira, Jaco Fouché, Troula Goosen, Henriëtte Linde-Loubser, Elrien Scheepers, Christina van Deventer, Annerle Barnard, De Wet Hugo, Carin Krahtz, Anzil Kulsen, Naomi Meyer, Christien Neser, Carina Stander, Marita van Aswegen, Elizbè Van der Colff, Derick van der Walt, Elizabeth Wasserman, Zelda Bezuidenhout, EKM Dido, Sidney Gilroy, Rouxnette Meiring, Chase Rhys, Cecilia Steyn, Fanie Viljoen, Sasha Richards

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en leesoefenboek

Anita Voges, Anita Voges, Annerle Barnard, Fanie Viljoen, Christien Neser, Troula Goosen, De Wet Hugo, Rouxnette Meiring, William Oosthuizen, Cecilia Steyn, Joha van Dyk, Rudi Venter, Elizabeth Wasserman, Fred Mouton, Danie Cronje, Niël van Vuuren, Baba en Kleuter , Leon-Ben Lamprecht, Netwerk24 , Kayte Deioma, Pierre Steyn, Toast Coetzer, Die Burger-koerant , Leila Siljeur, Kuier-tydskrif , Afrikaans.com , Leila Siljeur, Rogail Joseph, SARIE-tydskrif , SARIE-tydskrif , Kuier-tydskrif , Huisgenoot , Huisgenoot , Weg!/Go! Platteland , Lydia van der Merwe, Bianca du Plessis, Chrislynn Sias, Jackie Pienaar-Brink, Elsabé Brits, Julian Jansen, Jody Hendricks, Press Features

Meerkatreeks: Graad 1 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Meerkatreeks: Graad 3 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 5: Ons gaan skool toe

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Amanda Marais, Mart Meij, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst, Marianne Ross, Ilna Stander, Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR EAT

Frans Mostert

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere

Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: In die winkel

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Meerkatreeks: Graad 2 Boek 1 AFR HT

Beatrix de Villiers, Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT

Marnel Agenbag

Meerkatreeks: Graad 2 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Huistaal Taal- en leesoefenboek

Martlie Jordaan

Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)

Henriette Turner, Suneen Laing

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR EAT

Sonia Blignaut

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg, Amanda Marais

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Mart Meij, Mart Meij, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey, Christian Botha, Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish