For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

ISBN:

9781776071609

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Junie 2017

Prys (incl. VAT):

R 160,00

Formaat:

Sagteband, 112pp

Oor hierdie boek:

Hierdie boek bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die addisionele taal-leerder ontwikkel volgens die KABV. Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n prettige, interaktiewe manier te ontwikkel. Die leesoefeninge bevat uittreksels uit kontemporêre kinder- en jeugboeke wat leerders se verbeelding sal prikkel en hulle sal aanmoedig om met begrip te lees.

Die oefenboek bevat taal- en begripsoefeninge alles-in-een. Die boek verryk taalkennis (van woordsoorte, klankleer  en sinskonstruksie tot verkleiningsvorme) en help die leerder om Afrikaans onder die knie te kry. Die boek is gebruikersvriendelik en bevorder leerders se taalvermoë. 

Daar is min teorie in hierdie boek. Die aanslag is veel eerder om die leerder te help om te ontdek deur ’n verskeidenheid aktiwiteite wat blokkiesraaisels, woordsoekraaisels, omkring die regte woord, ensovoorts, insluit. Hierdie oefenboek sal leerders help om eksamenfiks in Afrikaans Addisionele Taal te raak.

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar:
Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus