For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

'n Spelwerkboek vir Huistaal

Mart Meij, Beatrix de Villiers

ISBN:

9781776071975

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

November 2018

Prys (incl. VAT):

R 105,00

Formaat:

Sagteband, 72pp


Oor hierdie boek:

Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat byna 50 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke asook sig- en spelwoorde vir Graad 3 op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Voorafinligting en riglyne word vir die onderwyser/ouer gegee.

Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging wat groot motoriese ontwikkeling aanhelp en aksie onderrig word, sal die kind in Graad 3 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander sal kinders én ouers en onderwysers lus maak om te spel.

Dié 
werkboek hersien eers die klanke en spelling van Graad 1 en 2, en gee dan aandag aan lettergreepverdeling, meervoude, verkleinwoorde en spelreëls wat voorgeskryf is vir Graad 3. Die vlot herkenning en skryf van die voorgeskrewe 300 sigwoorde word ingeoefen.

Hierdie werkboek bevat wenke en riglyne vir die deelname aan spelkompetisies.

Ook beskikbaar in Engels.

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg