For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Made Easy for English Learners

Juffrou Marelize Swanepoel

ISBN:

9781776072019

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 190,00

Formaat:

Sagteband, 192pp

Oor hierdie boek:

Laai die antwoorde hier af:
Memorandum: Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek EAT

Die gebruikersvriendelike Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begripstoets, wat op uittreksels uit die jongste jeugboeke gebaseer is, en ’n hersieningstoets. Met hierdie boek kan addisionele taal-leerders op álle vlakke die eksamen met sukses aanpak.  

Hierdie oefenboek

  • volg die KABV-kurrikulum en die Afrikaanse woordelys en spelreëls van 2017.
  • bevat tweetalige taalopsommings, sowel as taaloefeninge om teoretiese kennis toe te pas.
  • bevat ’n tweetalige woordelys om die leerder se woordeskat te verbreed.
  • is gebruikersvriendelik en toeganklik.
  • het oorgenoeg plek vir antwoorde.
  • bevat konsep-eksamenvraestelle.
  • is vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Petro Dyer

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Dorothea Korff

Glaudina Rossouw

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Glaudina Rossouw

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Rina Erasmus

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Donnalee Roberts

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Christian Botha

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Hettie van Zyl

Joana Rothman