For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Lynne Southey, Alicia van der Spuy

ISBN:

9781776070091

Epub ISBN:

9781776070220

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Mei 2016

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:
Best Books Studiewerkgids Verskuns vir Eerste Addisionele Taal memoranda

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. 

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.

Dit bied in-diepte besprekings en kontekstuele vrae, sowel as 'n vertaling van die volgende gedigte:
  • Aucamp, Hennie – Son en Maan
  • Breytenbach, Breyten die tweegeveg & (windroos)
  • Celliers, Jan F. E. Dis al
  • Cloete, T.T. Luisterswaeltjies
  • De Jager, Dawie Rondom my
  • De Lange, Johann Palimpses
  • Deacon, Thomas Droogte in Namakwaland & Vlug
  • Du Plessis, Clinton V. papegaai
  • Du Plessis, Hans Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
  • Eybers, Elisabeth Huiskat & Krisis
  • Fagan, H.A. Ek het ’n huisie by die see
  • Goosen, Jeanne die dag op nuweland
  • Greyling, Franci Reiniging?
  • Joubert, Marlise boekmerk
  • Korf, Kobie ? Mite
  • Krige, Uys Ken jy die see . . .
  • Krog, Antjie pryslied & Wetenskapmannetjies
  • Laing, Suzaan Eksamenlokaal
  • Marais, Eugène N. Die dans van die reën
  • Nel, Philip Die heks van Hexrivier
  • Opperman, D.J. Ballade van die Grysland, Klara Majola & Sproeireen
  • Philander, P.J. Haar uitvaart
  • Pretorius, Rudolph In liefde se skadu
  • Pretorius, S.J. Die Hanswors
  • Smith, Susan geen respekte, hartbreek & Ouveldstorie van die Khoikhoi
  • Snyders, Peter die boodskapper
  • Sontonga, Enoch en Langenhoven, C.J. Volkslied van Suid-Afrika
  • Stander, Carina dakloos & kleurblind
  • Strauss, Pieter Die nuwe kind
  • Swart, Corlietha Lyndans
  • Van Aswegen, Marita By die robot in Eerstelaan
  • Van den Heever, Toon In die Hoëveld
  • Van Heerden, Ernst Die hardloper
  • Viljoen, Fanie status update
  • Visser, A.G. Die ruiter van Skimmelperdpan

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melane van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten