Best Books Gegradeerde Leesreeks Graad 2 Huistaal Vlak 5 Leesboek 2

Die os en die slim hond

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots

ISBN:

9781775894803

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Oktober 2014

Prys (incl. VAT):

R 90,00

Formaat:

Sagteband, 28pp


Oor hierdie boek:

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.

Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans Huistaal uiteengesit is, en volg so die stelselmatige progressie van klanke. So help die gegradering om kinders se fonemiese bewustheid te kweek, geskrewe en gesproke taalvaardighede aan te leer en vas te lê, woordeskat te verbreed en woordbegrip te toon. Die teks neem ook die kind se ontwikkeling van die korttermyngeheue in ag, en fokus daarop om die kind se oogspan te verwyd sodat hulle stelselmatig hulle leesspoed verbeter. Met gradering, raak die inhoud van elke vlak al moeiliker ten opsigte van woordeskat, sinskontruksie, leestekengebruik, en so meer, om vlot aan die einde van die Grondslagfase te lees en verdere onderrig ontvang.

Vir optimale leesonderrig mag die kind liefs eers die volgende leesboek ontvang, mits hulle die woordeskat, sigwoorde, klanke, ouditiewe en visuele vaardighede, sowel as die aktiwiteite (ingesluit vanaf Vlak 5) bemeester het. Die aktiwiteite is nie net begripsleesaktiwiteite nie, maar fokus ook op taalontwikkeling gebaseer op die leesteks in die leesboek. Die leesboeke  en kritiese denkvaardighede  se inhoud bemeester het en die inhoud vlot kan lees. Sommige kinders in Graad 1 en 2 kan ook leesboeke in ander gevorderde vlakke lees, afhangende van hulle leesvermoë of andersom.

Die gebruik van die Best Books Gegradeerde Leesreeks sal die gemiddelde kind se Afrikaanse leesvermoë redelik maklik bevorder. Ons hoop dat dié reeks ’n liefde vir lees by eerste jong lesers sal aanmoedig en kweek.

Kyk hiér na die skrywer en samesteller, Mart Meij, se bespreking van die leesreeks: https://www.youtube.com/watch?v=it5nOYscZAI.

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Mart Meij, Christian Botha, Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Dorothea Korff, Rina Erasmus, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Joana Rothman, Petro Dyer

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: In die winkel

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Pret in die gesin

Theresa Loots, Marina van Eeden, Zelda Vorster

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Die partytjie

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Amanda Marais, Mart Meij, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR EAT

Frans Mostert

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Meerkatreeks: Graad 2 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Mart Meij

Meerkatreeks: Graad 3 Boek 1 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere

Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen

Meerkatreeks: Graad 1 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Huistaal Taal- en leesoefenboek

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Ons speel

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Meerkatreeks: Graad 1 Boek 1 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Meerkatreeks: Graad 3 Boek 2 AFR HT

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR EAT

Sonia Blignaut

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst, Marianne Ross, Ilna Stander, Wilreza Theron

Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)

Henriette Turner, Suneen Laing

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Mart Meij, Mart Meij, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey, Christian Botha, Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT

Marnel Agenbag

Meerkatreeks: Graad 2 Boek 1 AFR HT

Beatrix de Villiers, Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 5: Ons gaan skool toe

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en leesoefenboek

Anita Voges, Anita Voges, Annerle Barnard, Fanie Viljoen, Christien Neser, Troula Goosen, De Wet Hugo, Rouxnette Meiring, William Oosthuizen, Cecilia Steyn, Joha van Dyk, Rudi Venter, Elizabeth Wasserman, Fred Mouton, Danie Cronje, Niël van Vuuren, Baba en Kleuter , Leon-Ben Lamprecht, Netwerk24 , Kayte Deioma, Pierre Steyn, Toast Coetzer, Die Burger-koerant , Leila Siljeur, Kuier-tydskrif , Afrikaans.com , Leila Siljeur, Rogail Joseph, SARIE-tydskrif , SARIE-tydskrif , Kuier-tydskrif , Huisgenoot , Huisgenoot , Weg!/Go! Platteland , Lydia van der Merwe, Bianca du Plessis, Chrislynn Sias, Jackie Pienaar-Brink, Elsabé Brits, Julian Jansen, Jody Hendricks, Press Features

Ingonyama en ander maats met leeueharte

Carin Krahtz, Nelia Engelbrecht, Annelie Ferreira, Jaco Fouché, Troula Goosen, Henriëtte Linde-Loubser, Elrien Scheepers, Christina van Deventer, Annerle Barnard, De Wet Hugo, Carin Krahtz, Anzil Kulsen, Naomi Meyer, Christien Neser, Carina Stander, Marita van Aswegen, Elizbè Van der Colff, Derick van der Walt, Elizabeth Wasserman, Zelda Bezuidenhout, EKM Dido, Sidney Gilroy, Rouxnette Meiring, Chase Rhys, Cecilia Steyn, Fanie Viljoen, Sasha Richards

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Tanya Viviers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg, Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha, Donnalee Roberts, Hettie van Zyl

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Astrid Castle