For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Huistaal Grootboek 20: Die ruimtemanne se soektog

Mart Meij, Fanie Viljoen

ISBN:

9781775890393

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Desember 2013

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 16pp


Oor hierdie boek:

Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 20 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. 

Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin vir humor van die Graad R-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Al spelend deur die jaar!” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
 
Hierdie Grootboek word vir Gedeelde lees deur die onderwyser in die klas gebruik gedurende leessessies en bekendstelling van die tema.

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melane van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee