For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Best Books-paneel

ISBN:

9781770028661

Epub ISBN:

9781775896166

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Julie 2012

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.

Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid ineraktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdetyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.

Geniet hierdie piekfyn leerervaring!

 

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers