For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Best Books Panel

ISBN:

9781770022751

Epub ISBN:

9781775890089

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Julie 2012

Prys (incl. VAT):

R 189,00

Formaat:

Sagteband, 236pp


Oor hierdie boek:

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as
Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en
volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die
taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met
dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat leerders
opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik
voorberei vir Graad 5.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die
taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente,
gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope
ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders
word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en
hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief,
vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 'n
neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor.

Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde vir lees te kweek."

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melane van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish