For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha, Donnalee Roberts, Hettie van Zyl

ISBN:

9781776071685

Epub ISBN:

9781776071715

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

November 2020

Prys (incl. VAT):

R 140,00

Formaat:

Sagteband, 152pp


Oor hierdie boek:

Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie-onderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n aantal take om tydens sy reis te voltooi.

Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?

Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad?

Pad na jou hart – n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Hierdie skooluitgawe is aangevul met
• ’n inleiding tot die rolprentdrama
• kontekstuele vrae, aktiwiteite en moontlike antwoorde
• woordverklarings van begrippe en ’n glossarium
• ’n konsepvraestel.

VERWANTE BOEKE

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten