For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Studiewerkgids: Droomdelwers Graad 11 Huistaal

Esta Steyn

ISBN:

9781776070077

Epub ISBN:

9781776070206

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Desember 2015

Prys (incl. VAT):

R 195,00

Formaat:

Sagteband, 136pp


Oor hierdie boek:

Laai die onderwysersgids gratis hier af:
Best Books Studiewerkgids Droomdelwers memoranda

Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Droomdelwers, die voorgeskrewe roman vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

 

Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers
  • Word elke jaar aangekoop.
  • In-diepte bespreking en toepassing.
  • Kontekstualisering.
  • Pre-lees-, tydens lees- en post-leesaktiwiteite.
  • Opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae.
  • Woordverklarings.
  • Werkboek - invul moontlik.
  • Toetse vir formele assessering/assesseringstake.

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melane van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht