For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf

Alicia van der Spuy

ISBN:

9781776070046

Epub ISBN:

9781776070176

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Desember 2015

Prys (incl. VAT):

R 140,00

Formaat:

Sagteband, 80pp

Imprint:

Best Books


Oor hierdie boek:

Best Books Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Die laaste karretjiegraf, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

  • Inleiding tot die drama.
  • Opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde.
  • Ná elke opsomming volg kontekstuele vrae in Afrikaans, met genoeg plek vir leerders se antwoorde. 
  • Antwoorde op alle vrae word verskaf.
  • Die struktuur van die drama, karakterisering, ensovoorts.
  • Literêre begrippe, simbole, styl, ensovoorts.
  • Verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.
  • ’n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Die laaste karretjiegraf, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. 

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar:
Best Books Studiewerkigs Die laaste karretjiegraf memoranda

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Amanda Marais

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Dorothea Korff

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Carinda van Heerden

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Laverne Hattingh

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Laurika Henning

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Helena Coetzee

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers