For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die vrou in die vuur

Riana Scheepers, Adriaan Meyer

ISBN:

9780798158329

Epub ISBN:

9780798158336

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

October 2012

Price (incl. VAT):

R 270.00

Format:

Soft cover, 265pp


About this book:

Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre Haar bundels Die ding in die vuur, Dulle Griet, ’n Huis met drie en ’n half stories, Feeks en Katvoet word hier saamgevat. Die vrou in die vuur sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.