For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die sneeuslaper

Verhale

Marlene van Niekerk

ISBN:

9780798151818

Epub ISBN:

9780798153478

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2010

Price (incl. VAT):

R 315.00

Format:

Soft cover, 192pp


About this book:

Universiteit van Johannesburg-prys vir Beste Skeppende Skryfwerk in Afrikaans (2010) Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap uitgebeeld. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir ’n vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik ’n loutering teweegbring – in verteller én leser. In “Die swanefluisteraar – ’n intreerede” kom ’n dosent in kreatiewe skryfwerk haar moses teë in ’n buitengewone student. In “Die slagwerker – ’n grafrede” ontvou die aard van vriendskap wanneer die vriend van ’n gestorwe outeur roubeklaers toespreek op sy begrafnis. In “Die sneeuslaper – ’n veldwerkverslag” misreken ’n veldwerker wat meedoen aan ’n ondersoek na haweloses haar met ’n wel ter tale boemelaar. En in “Die vriend – ’n lesing” bely die vriendin van ’n fotograaf haar skuld aan die tragiese verloop van hulle verhouding. Hierdie eksentrieke karakters is almal alter ego’s saamgebind in ’n vreemde kringloop wat die leser intrek in die kinkels van die groter verhaal.

RELATED BOOKS

Broodsonde

Annelie Botes

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Vatmaar

AHM Scholtz

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Karoonag

Deon Meyer

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Luistervink

Madré Marais

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Nicky & Lou

Nataniël

Hartlam

Deborah Steinmair

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Zip!

Nataniël

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

Die laaste wals

Johann de Lange

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

21+

Jan Rabie

Die behoue huis

Abraham de Vries

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Kaalkop 3

Nataniël

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Hartlam

Gerda Taljaard

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

Koshuis

Erns Grundling

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

150 Stories

Nataniël le Roux

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers