For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Algebra van nood

Johann de Lange

ISBN:

9780798150484

Epub ISBN:

9780798154192

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

February 2009

Price (incl. VAT):

R 250.00

Format:

Soft cover, 128pp


About this book:

Hertzogprys vir poësie 2011 Aangrypende, leesbare verse wat dui op ’n deurleefde deernis met menslike nood. Die verskyning van hierdie bundel deur De Lange ná ’n swye van byna 13 jaar was ’n hoogtepunt in die Afrikaanse letterkunde. Baie van die gedigte in die bundel handel oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe – die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns – en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra in ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks “in memoriam”-gedigte vorm ’n hoogtepunt binne hierdie konteks.

RELATED BOOKS

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Uit die kroes

Lynthia Julius

Hammie

Ronelda Kamfer

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Oolog

Nathan Trantraal

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Chinatown

Ronelda Kamfer

Klawerjas

Adam Small

Mede-wete

Antjie Krog

Nou, hier

Corné Coetzee

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Spreuke van C.J. Langenhoven

J.A. Scannell

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais

Indeks

Joan Hambidge

Kaar

Marlene van Niekerk

Vers & vrou

Karen de Wet

Versamelde poësie

D.J. Opperman

[vii]

Gilbert Gibson

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Radbraak

Jolyn Phillips

Vry-

Gilbert Gibson

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Om die gedagte van geel

Petra Müller

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Takelwerk

Daniel Hugo

Atropos

Hendrik Botha

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Katalekte

Breyten Breytenbach

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

In die grot van die sibille

Juanita Louw

Mens dier ding

Alfred Schaffer

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Kryt

Hennie Nortjé

die na-dood

Breyten Breytenbach

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen