For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

Theunis Krogh

Epub ISBN:

9780798154758

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

April 2011

Price (incl. VAT):

R 140.00

Format:


About this book:

Die laaste titel in die Keurboslaan-reeks. Die ongenooide gaste is ’n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil en morsig, en glad nie ’n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag doktor Serfontein sal teen hulle optree, maar hy doen dit nie. Hy weet die jongste lid van die bende is Loggenberg se broer en wil hom graag help.