For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Dwaalstories

Eugène Marais, Katrine Harries (illustr.)

Epub ISBN:

9780798173087

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

March 2006

Price (incl. VAT):

R 145.00

Format:


About this book:

Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se “lied van die reën” nie:
Eers oor die bergtop loer sy skelm,
En haar oë is skaam;
En sy lag saggies.
En van ver af wink sy met die een hand.
Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy “Dwaalstories” is oorspronklik in 1921 gepubliseer.