For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

'n Wêreld sonder grense

Alexander Strachan

Epub ISBN:

9780624078364

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 1997

Price (incl. VAT):

R 200.00

Format:


About this book:

'n Wêreld sonder grense is 'n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van 'n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is 'n genadelose boek oor 'n brutale bosoorlog; oor 'n naamlose jong seun wat soldaat word deur 'n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige wêreld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself versin word.