For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

My Kubaan

Etienne van Heerden

Epub ISBN:

9780624078081

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

June 1987

Price (incl. VAT):

R 240.00

Format:


About this book:

My Kubaan was Van Heerden se eerste kortverhaalbundel -'n belangwekkende bydrae wat hom midde-in die destydse oplewing van die Afrikaanse kortverhaal geplaas het. Die beste tekste in hierdie bundel het 'n digtheid en vormbewustheid wat hom uitwys as toonaangewend onder 'n hele geslag knap jong kortverhaalskrywers.
My Kubaan is in 1984 met die Eugène Marais-prys bekroon.