For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Liefs nie op straat nie

John Miles

Epub ISBN:

9780624078296

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

December 1983

Price (incl. VAT):

R 175.00

Format:


About this book:

John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maar vertel vanuit 'n aweregse, ironiese, amper onbetrokke, vertellershoek, sodat dit die leser lank bybly.