For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Uit oerwoud en vlakte

Sangiro , Pieter de Weerdt

Epub ISBN:

9780624078043

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

May 1986

Price (incl. VAT):

R 200.00

Format:


About this book:

Uit oerwoud en vlakte is die bundel waarmee Sangiro in 1921 debuteer, wat daarna in Frans en Engels vertaal word en waarvan jare lank meer eksemplare as van enige ander Afrikaanse boek - met uitsondering van die Bybelvertaling - verkoop is.
In al drie stukke slaag Sangiro daarin om die dier-mens-wêreld deur 'n fyn balans tussen die dierlike en menslike eienskappe van die oerwoudbewoners te handhaaf en hulle met liefde waar te neem en te teken.