- Fiction
- Afrikaans drama
Stukke teater
Pieter-Dirk Uys
ISBN:
Publisher:
Date Released:
Price (incl. VAT):
Format:
Soft cover, 484pp
About this book:
Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel, nl. Selle ou storie , Karnaval, Die Van Aardes van Grootoor, Panorama en die Die vleiroos . Die selle ou storie en Karnaval is destyds deur die Publikasieraad verbied. Selle ou Storie is 'n baie beduidende gebeurtenis vir die Afrikaanse teater, maar nog meer so vir die Afrikaanse taal. - Rapport Karnaval : Uys, that most South African of writers, at his best. - Sunday Times Die Van Aardes van Grootoor : Die Van Aardes raak ook Afrikaner-wees diep — maar op 'n manier wat my meer lief gemaak het vir my volk en trots om 'n Afrikaner te wee s. - Die Transvaler
RELATED BOOKS
Kristalvlakte
Amy Jephta
Jagveld
Deon Meyer
Die koggelaar
Pieter Fourie
Siener in die suburbs
PG du Plessis
Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT
Dalene Matthee
Rooiland
Tertius Kapp
Die laaste karretjiegraf
Athol Fugard, Riana Steyn
Die Potlooddief en die engel
A.S. van Straten, AS van Straten