For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Niggie

Ingrid Winterbach

ISBN:

9780798142861

Epub ISBN:

9780798159968

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2002

Price (incl. VAT):

R 320.00

Format:

Soft cover, 254pp


About this book:

Hertzogprys vir prosa 2004 Dit is die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers, onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op ’n plaas deur drie Boerevroue (Anna, Tante en Niggie) verpleeg. Die verblyf in die geselskap van die vroue bied aan hulle ’n kans op herstel in meer as een opsig. Op die oog af ’n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman. In Engels vertaal as To hell with Cronjé. “’n Roman waarin die verganklikheidsmotief, die vergeefsheid van oorlog en die kortstondigheid van persoonlike geluk op aangrypende wyse uitgebeeld word.” – John Miles

RELATED BOOKS

Stroomop

Ivan Botha

Medusa

Rudie van Rensburg

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Prooi

Deon Meyer

Somtotaal

Anchien Troskie

Stroomop

Adeline Radloff

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Stroomop

Donnalee Roberts

Klikbek

Sidney Gilroy

Dors

Marinda van Zyl

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Die verevrou

Jan van Tonder

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Nadraai

Jaco Kirsten

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Die Generaal

Hans Pienaar

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Kinnes

Chase Rhys

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Vloek

Rudie van Rensburg

Vergeet my nie

François Bloemhof

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Skag

Jaco Wolmarans

Merk

Rudie van Rensburg

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Dubbelspiraal

André Jansen

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die vertes in

Zirk van den Berg

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Draairivier

Engela Ovies

Bos

Jaco Wolmarans

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Stof

Alettie van den Heever

Slagoffer

François Smuts

Sondag

Irma Venter

Anderman se vrou

Chris Karsten

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout