Die besoeker

Anchien Troskie

ISBN:

9780795702990

Epub ISBN:

9780795703362

Publisher:

Kwela

Date Released:

July 2010

Price (incl. VAT):

R 275.00

Format:

Soft cover, 272pp


About this book:

’n Verhaal van vergifnis en tweede kanse deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners. Soos Emmie algaande by haar “kliënte” se lewens betrokke raak, word dit al moeiliker om haar dubbele lewe vol te hou. En voor sy haar oë uitvee, word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en erger. ’n Meesleurende roman oor ’n jong vrou wat die verkeerde besluite neem, en uiteindelik danksy ’n beskermengel op haar pad die kans gegun word om weer te begin.

RELATED BOOKS

Sagie is

Jan van Tonder

Siembamba

Madelein Rust

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Moederland

Madelein Rust

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Buit

Dibi Breytenbach

Flora

Engela Ovies

Monster

Rudie van Rensburg

Mara

Marida Fitzpatrick

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Doolhof

Rudie van Rensburg

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Maalkolk

Marie Lotz

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Helene de Kock Keur 9

Helene de Kock

Gebeente

Etienne van Heerden

Dwelm

Rudie van Rensburg

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Wit leuen

Ruan Kemp

Laaste kans

Marita van der Vyver

Sagie se storie

Jan van Tonder

Dolos

Jaco Wolmarans

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Al wat tel

Irma Venter

Ons skulde

P.P. Fourie

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Leo

Deon Meyer

Polsslag

Marie Lotz

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Vlam

Sidney Gilroy

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Diana se dag

Helene de Kock

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Eugene

Kirby Van der Merwe