For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Speurhond Willem in New York

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

ISBN:

9780624055082

Epub ISBN:

9780624055099

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

August 2012

Price (incl. VAT):

R 175.00

Format:

Soft cover, 128pp


About this book:

Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur speel af in New York. Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adriaan dadelik snuf in die neus. Kort daarna skryf Willem homself in vir 'n hondekompetisie, en toe Adriaan hoor die eindronde word in New York gehou, word sy vermoedens bevestig: die Internasionale Speurdiens benodig weer Willem se dienste. In New York is daar ’n reeks ontvoerings wat die FBI raadop het: vermaaklikheidsterre se honde word gesteel en 'n losprys geëis. Voor jy kan sê "gespikkelde spanjoel" is Adriaan en Willem op pad na die stad van geel taxi's, wolkekrabbers en warmbrakke.

RELATED BOOKS

Klapper die drakie en die groot towenaar

Ingo Siegner, Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie is nie bang nie!

Kobus Geldenhuys, Ingo Siegner

My ruimte-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson, Kobus Geldenhuys

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys, Kris Hirschmann

50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit, Johann Strauss, Luan Serfontein

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.), Chris Venter

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

Éditions Caramel

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler

Hondman

Dav Pilkey

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels, Vian Oelofsen

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Nina en die crazy klere

Elizbè Van der Colff, Chris Venter

Die hasie van fluweel

Theodore Key, Margery Williams, Linda Rode

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner, Kobus Geldenhuys

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Éditions Caramel

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Dapper Dawie se onderstebo week

Carl-Johan Ehrlin

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

My Storiekis

Leon Rousseau, Linki Lutz

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 2

Éditions Caramel

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Klapper die drakie gaan skool toe

Kobus Geldenhuys, Ingo Siegner

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Die boosaardige broers Botha

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey