For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Wolf, wolf

Eben Venter

ISBN:

9780624054993

Epub ISBN:

9780624055006

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2013

Price (incl. VAT):

R 345.00

Format:

Soft cover, 276pp


About this book:

Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek. ’n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en tuur na die blougrys nagtoneel – en die buitengewoon groot hondekop wat hom stip aanstaar. Daar is iets aan die stil blik van die donker oë wat nie heeltemal reg lyk nie, en die oomblik dat die hees stem oor die luidspreker kom, weet Mattheüs wat dit is. “Matt,” sê die hondebek, “dis ek. Maak oop asseblief.” Mattheüs Duiker, seun van Benjamin Duiker, eertydse eienaar van Duiker’s Motors, maak die hek van die Kaapse herehuis oop vir sy minnaar, Jack. Vermom soos ’n wolf dring Jack die intieme donkerte binne waar Matt wag dat sy pa doodgaan sodat sý lewe kan begin. Blinkoog oor die vooruitsigte sluip die twee jonges verby die studeerkamer waar die blinde ou man, deurdrenk van droewe verknogthede en donker vermoedens, sit en wag vir die voetval van die dood. Eben Venter se roman is ’n intense, ontstellende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van ’n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir ’n lewe in ’n snel veranderende bestel. ’n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel. Ook beskikbaar in Engels as Wolf, wolf.

RELATED BOOKS

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Klikbek

Sidney Gilroy

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Nadraai

Jaco Kirsten

Die vertes in

Zirk van den Berg

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Stof

Alettie van den Heever

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Stroomop

Ivan Botha

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die verevrou

Jan van Tonder

Dubbelspiraal

André Jansen

Prooi

Deon Meyer

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Die uur van die engel

Karel Schoeman

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Stroomop

Donnalee Roberts

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Vergeet my nie

François Bloemhof

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Stroomop

Adeline Radloff

Medusa

Rudie van Rensburg

Vloek

Rudie van Rensburg

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Draairivier

Engela Ovies

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Anderman se vrou

Chris Karsten

Slagoffer

François Smuts

Merk

Rudie van Rensburg

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die Generaal

Hans Pienaar

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Somtotaal

Anchien Troskie

Kinnes

Chase Rhys

Skag

Jaco Wolmarans

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Sondag

Irma Venter

Bos

Jaco Wolmarans

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux