For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Speurhond Willem en die seerowers

Elizabeth Wasserman

ISBN:

9780624052852

Epub ISBN:

9780624053767

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

May 2011

Price (incl. VAT):

R 175.00

Format:

Soft cover, 128pp


About this book:

In die tweede boek in die reeks wen Adriaan se ma ’n reis op ’n passasierskip teen die ooskus van Afrika op. Speurhond Willem gaan saam – versteek in Adriaan se rugsak. Toe seerowers die skip en al die passasiers naby Madagaskar gyselaar neem, is dit Willem wat tot die redding kom. Hy’t toe nie uitgetree as Internasionale Speurhond, soos hy ons aan die einde van die eerste avontuur (Speurhond Willem op reis) wou laat glo nie! Die hele reis is deur die Internasionale Speurdiens beplan sodat Willem weer ’n internasionale bende skurke, wat hulle oog op ’n versteekte skat op die piepklein eilandjie Trommelin het, aan die pen kon laat ry.

RELATED BOOKS

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 2

Éditions Caramel

Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Hondman

Dav Pilkey

Klapper die drakie is nie bang nie!

Kobus Geldenhuys, Ingo Siegner

Dapper Dawie se onderstebo week

Carl-Johan Ehrlin

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner, Kobus Geldenhuys

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

Éditions Caramel

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels, Vian Oelofsen

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit, Johann Strauss, Luan Serfontein

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson, Kobus Geldenhuys

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

My ruimte-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Klapper die drakie gaan skool toe

Kobus Geldenhuys, Ingo Siegner

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys, Kris Hirschmann

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Klapper die drakie en die groot towenaar

Ingo Siegner, Kobus Geldenhuys

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Éditions Caramel

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

My Storiekis

Leon Rousseau, Linki Lutz

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.), Chris Venter

Die hasie van fluweel

Theodore Key, Margery Williams, Linda Rode