For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Rebecca

Wilna Adriaanse, Susanne Beyers

ISBN:

9780624048206

Epub ISBN:

9780624058250

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

October 2009

Price (incl. VAT):

R 315.00

Format:

Soft cover, 346pp


About this book:

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk.  Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. Rebecca wag hom dus een middag in in die maatskappy se parkeergarage. En stel haarself voor aan hom met die woorde: Ek kan uitstekend organiseer en ek steel nie papier of skuifspelde nie. En op haar T-hemp staan geskryf, I think therefore I am single. Vir 'n oomblik dink Julian dis die eerste April, maar hy leer baie gou dat Rebecca nie iemand is wat maklik moed opgee nie, en dat sy áltyd blatant eerlik is. Ná die tyd kan hy haar aanstelling nie eens aan homself regverdig nie. En Rebeccca? Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . .

RELATED BOOKS

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomberig

Luné Olivier

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Fransi en die filmster

Anita du Preez