For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Snoeiskêr

Piet Steyn

ISBN:

9780624046479

Epub ISBN:

9780624052494

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2013

Price (incl. VAT):

R 260.00

Format:

Soft cover, 256pp


About this book:

Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en te oordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument elke keer gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde duime op die bors geplaas. Die misdaadverslaggewer Patricia de Beer begin verbande lê tussen die verskillende gevalle. Is hier ’n reeksmoordenaar aan die werk? Sy praat met haar vriende in die Eenheid vir Geweldmisdaad, en superintendent Pine Pienaar en sy span stel ondersoek in. Maar kort voor lank word die jagter die prooi. Piet Steyn se spanningsdebuut is ’n vuishou op die krop van die maag. Kru, gewelddadig, kniediep in van die land se somberste werklikhede. Dit is ook geskryf met ’n diepgaande kennis van die karakters wat in hierdie omstandighede leef en sterf, en met ’n meesterlike beheer van spanning en die onverwagse.

RELATED BOOKS

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Stille waters

Juanita Aggenbach

Een of ander held

Zirk van den Berg

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Bruidzilla

Marion Erskine

Die getuienis

Francois Smith

Eugene

Kirby Van der Merwe

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Skepsel

Willem Anker

Ivoor

Jaco Wolmarans

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Middernag

Sidney Gilroy

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Polsslag

Marie Lotz

Wit leuen

Ruan Kemp

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Vlam

Sidney Gilroy

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Mara

Marida Fitzpatrick

Roofdier

Marie Lotz

Monster

Rudie van Rensburg

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Weerlose meganika

Anton Roodt

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Minder as niks

Irma Venter

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Hartedief

Rudie van Rensburg

Man in die maan

Etienne Fourie

Man uit die dode

Chris Karsten

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Simoelégri

Jaco Fouché

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Grootgeluk

Jan van Tonder

Vlug

Wilna Adriaanse

Skadukant

Rika Cloete

Kompoun

Ronelda Kamfer

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Donkerdrif

Deon Meyer

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Vin

Lien Botha