For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Vurk in die pad

André Brink

Epub ISBN:

9780798154178

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་དང་པོ། 2009

Price (incl. VAT):

R 330.00

Format:


About this book:

’n Memoir wat ’n blik gee op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte . . . om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het . . .” Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

RELATED BOOKS

Smacked

Melinda Ferguson

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

Zephany (A)

Joanne Jowell

So You Want to Build a Startup

Matthew Buckland

Comrade Editor

Gwen Lister

Christo Wiese

TJ Strydom

GiGi

GiGi

Because I Couldn't Kill You

Kelly-Eve Koopman

Look At Me

Nataniël

Out of Quatro

Luthando Dyasop

The Year of Facing Fire

Helena Kriel

Ghetto Ninja

Nikolaos Kirkinis, Junior Khanye

Cul-de-sac

Elsa Joubert, Michiel Heyns

The ANC Spy Bible

Moe Shaik

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

Zephany (E)

Joanne Jowell

Hooked

Melinda Ferguson

How I Took Back My Power

Nompumelelo Runji

Starlite Memories

Dov Fedler

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

Get me to 21

Gabi Lowe

Robert

Robert Hamblin

Love and Above

Sarah Bullen

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo

Clare: The killing of a gentle activist

Christopher Clark

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Kyk na my

Nataniël

ZWELETHU

Jaki Seroke

Durban Poison

Ben Trovato

Witnessing

Pie-Pacifique Kabalira-Uwase

Rise

Siya Kolisi

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman

I Choose to Live

Letshego Zulu

Anton Goosen

Hanlie Retief

The Messiah's Dream Machine

Jennifer Friedman

Andile Gaelesiwe: Remembering

Andile Gaelesiwe

In my vel

Azille Coetzee

Becoming a Doctor

Hloni Bookholane

But He Speaks So Well

Ivan Johnson

Into Dark Water: A Police Memoir

Jeremy Vearey

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

Not Child's Play

Dave Muller

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

Christo Wiese

TJ Strydom

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

Now You Know How Mapetla Died

Zikhona Valela