For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ons raaiselpad met alzheimersiekte

Elise Nel

ISBN:

9780796321756

Epub ISBN:

9780796321763

Publisher:

Lux Verbi

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་གསུམ་པ། 2019

Price (incl. VAT):

R 230.00

Format:


About this book:

Elise se eens briljante man begin vreemd optree. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar, in ’n oomblik van helderheid, om by hom te bly tot aan die einde. En Elise doen dit, met toewyding en met liefde. Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte, en vir dié wat hulle liefhet. Sy gee ook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna ’n mens moet oplet.