For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

ISBN:

9780624082552

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་ལྔ་པ། 2017

Price (incl. VAT):

R 310.00

Format:


About this book:

Hierdie versameling kortverhale bied 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie so "eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart"; 'n besoek aan 'n tandarts en sy assistent wat meer as net 'n spreekkamer deel. Lloyd Zandberg se debuut is 'n boek vol deernis en humor, met vriendelike gebruiksaanwysings vir mense wat nie so goed lees nie. Kyk één keer deur sy oë na die lewe, en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.