For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Agaat

Marlene van Niekerk

ISBN:

9780624055129

Epub ISBN:

9780624068761

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་བདུན་པ། 2012

Price (incl. VAT):

R 425.00

Format:


About this book:

Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur ’n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met ’n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirannieke wyse. Jak herken homself oor die jare met stygende verontwaardiging, as die slagoffer van niksontsiende manipulasie deur die twee vroue van die huis. En Jakkie, hulle enigste seun, verlaat uiteindelik die land as politieke vlugteling om in Kanada heenkome te soek en homself as etnomusikoloog te bekwaam. Hierdie geskiedenis word onthul terwyl Milla – verlam en van spraak ontneem deur motorneuronsiekte – versorg word deur ’n diep bedroefde en wraaksugtige Agaat, nou in haar middeljare. In Agaat – ’n teer en oorrompelende roman oor plaasvroue, in nood aangewese op mekaar – gee Marlene van Niekerk ’n ontstemmende blik op ’n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Die uitsterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik “liefde” en “sorg” noem?

RELATED BOOKS

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Eugene

Kirby Van der Merwe

Buit

Dibi Breytenbach

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Skadukant

Rika Cloete

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Mara

Marida Fitzpatrick

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Vlug

Wilna Adriaanse

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Vlam

Sidney Gilroy

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Flora

Engela Ovies

Roofdier

Marie Lotz

Monster

Rudie van Rensburg

Vin

Lien Botha

Wit leuen

Ruan Kemp

Polsslag

Marie Lotz

Kompoun

Ronelda Kamfer

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Man uit die dode

Chris Karsten

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Donkerdrif

Deon Meyer

Stille waters

Juanita Aggenbach

Die getuienis

Francois Smith

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Een of ander held

Zirk van den Berg

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Skepsel

Willem Anker

Weerlose meganika

Anton Roodt

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Bruidzilla

Marion Erskine

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Minder as niks

Irma Venter

Man in die maan

Etienne Fourie

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Ivoor

Jaco Wolmarans

Grootgeluk

Jan van Tonder

Simoelégri

Jaco Fouché