For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

As jy 'n ster sien verskiet

Maya Fowler

ISBN:

9780624052869

Epub ISBN:

9780624053774

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་དྲུག་པ། 2011

Price (incl. VAT):

R 170.00

Format:


About this book:

Die 14-jarige Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart ge-dye het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis nie al moeilikheid wat sy het nie: na haar broer se dood drink haar ma weer te veel, en is haar pa se enigste bydrae die maandelikse onderhoudstjek wat hy van iewers in Kaapstad aan Riekie-hulle op Graaff-Reinet pos. Riekie besluit om haar pa in die Kaap te gaan soek – en beland onverwags in’n ander klein dorpie waar sy by ’n vulstasie-restaurant werk kry. Maar dan gebeur dinge wat haar dwing om die lewe wat sy agtergelaat het te konfronteer, probleme en al.

RELATED BOOKS

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Spel

Annerle Barnard

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Raaiselsee

Troula Goosen

Vuurvreter

Joha van Dyk

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Skadujagter

Dihanna Taute

Absoluut Einstein

Christien Neser

UNolali

Thulani Simayile

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Veldiep

Fanie Viljoen

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Sindikaat

Annerle Barnard

Mine

Sally Ann Partridge

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Mamello

Lebohang Pheko

Donker Web

Fanie Viljoen

Skeur

Carel van Rooyen

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Branderjaer

Joha van Dyk

Hap

Lesley Beake

Crossing the River

Fred Khumalo

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Sweepslag

Annerle Barnard

Soen

Jan Vermeulen

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Somer

Jaco Fouché

Kraak

Rouxnette Meiring

The Music Box

Toby Bennett

The Reject

Edyth Bulbring

New Keepers

Jayne Bauling

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Snak

Rouxnette Meiring

Brand

Fanie Viljoen

Anderkind

Betsie van Niekerk

The Swim Team

Catherine Jarvis