For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sabbatsreis

Annelie Botes

ISBN:

9780624045106

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་དྲུག་པ། 2007

Price (incl. VAT):

R 340.00

Format:


About this book:

Die vliegtuigwiele lig. Ek skeur los van Afrika. Uiteindelik begin my reis Engeland toe, om ponde te verdien. Niemand weet ek gaan by 'n brug in Londen afspring nie. Want ek is sat baklei teen 'n geldgemors wat ek eiehandig geskep het. Dobbel en foreign exchange het my sewentig maal sewe keer hel toe en terug gestuur.

My sabbatsreis was 'n helnag in die hemel. Om dit te verwoord, het my ontbloot. Maar my dwingende behoefte om in my eie spieël te kyk, was nog nooit groter nie. Wat ek gesien het, het my laat terugdeins. En tog, gaandeweg, soos die mislaag op die spieël weggewasem het, het ek agter my in die spieël 'n skare gesigte gesien. Soekers, soos ek ... Verlorenes. Blindes en heldersiendes. Vervloektes en geseëndes. Almal nes ek. Sodat ek nie anders kon nie, as om midde-in die spieëlskare in te stap. Want dalk lê die essensie van die lewe iewers in dié menigte. As ek nie daar gaan soek het nie, sou ek nooit weet nie.

Dit was 'n ongelykpad wat my meermale té diep in myself laat verdwaal het. Algaande het ek egter my doolhof beter begryp, die ontrouheid van my lewensmaat, die aborsie. Dat ek die pad geloop het, enduit, het my verander. Uiteindelik kon my eie stem in harmonie kom met die neuriekoor, het ek besef dat elke aardling op sy eie sabbatsreis is. En kon ek uiteindelik tuiskom in die Kanaänland van melk en heuning - in myself.

RELATED BOOKS

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Skepsel

Willem Anker

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Ivoor

Jaco Wolmarans

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Flora

Engela Ovies

Man in die maan

Etienne Fourie

Eugene

Kirby Van der Merwe

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Bruidzilla

Marion Erskine

Mara

Marida Fitzpatrick

Die getuienis

Francois Smith

Skadukant

Rika Cloete

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Minder as niks

Irma Venter

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Vlam

Sidney Gilroy

Kompoun

Ronelda Kamfer

Grootgeluk

Jan van Tonder

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Monster

Rudie van Rensburg

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Vin

Lien Botha

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Vlug

Wilna Adriaanse

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Man uit die dode

Chris Karsten

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Donkerdrif

Deon Meyer

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Een of ander held

Zirk van den Berg

Wit leuen

Ruan Kemp

Weerlose meganika

Anton Roodt

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Polsslag

Marie Lotz

Stille waters

Juanita Aggenbach

Buit

Dibi Breytenbach

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Roofdier

Marie Lotz

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Simoelégri

Jaco Fouché