Kaalkop 3

Nataniël

ISBN:

9780798156868

Epub ISBN:

9780798158497

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2012

Prys (incl. VAT):

R 400,00

Formaat:

Hardeband, 196pp


Oor hierdie boek:

Die derde bundel van Nataniël se gewilde rubrieke in Sarie. In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. Hy is 'n ikoon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier bied. Buiten 54 Kaalkop-rubrieke, sluit Kaalkop 3 ook 19 rubrieke uit Sarie Kos, vyf voorheen ongepubliseerde verhoogstories en “Swanemeer, die ware verhaal”.