- Fiksie
- Afrikaanse kortverhale
Die dag toe ek my hare losgemaak het
Willemien Brümmer
ISBN:
9780798149808
Epub ISBN:
9780798153157
Uitgewer:
Human & Rousseau
Datum Vrygestel:
Junie 2008
Prys (incl. VAT):
R 340,00
Formaat:
Sagteband, 144pp
Oor hierdie boek:
Die kortverhale in hierdie debuutbundel beeld op treffende wyse, plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot ’n jong ma.
Dit beeld ook uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om ’n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te hê.
Dis verhale staan los van mekaar, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit amper ’n Bildungsroman.
Onderliggend in die verhale is die helende krag wat “storie” en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.
VERWANTE BOEKE
Koöperasiestories
PG du Plessis
Kaalkop
Nataniël
107 Kaalkoppe
Nataniël
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Sonja Loots, Steward van Wyk
21+
Jan Rabie
Haai Karoo
Etienne van Heerden
Karoonag
Deon Meyer
Bot
Carien Smith
Zip!
Nataniël
Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
Deon Meyer
Een voet innie kabr
Gaireyah Fredericks
Misfit
Chase Rhys
Help, help
Nataniël
Met my rooi rok voor jou deur
Audrey Blignault
Dik Dun Thick Thin
Nataniël
Ver in die wêreld
Frederik de Jager
Op die spoor van
Rudie van Rensburg
Koshuis
Erns Grundling
Nicky & Lou
Nataniël
Sandveldstories
Ferdinand Deist
As die Cape Flats kon praat
Brian Fredericks
Kaalkop 3
Nataniël