Ver in die wêreld

Frederik de Jager

ISBN:

9780624089575

Epub ISBN:

9780624089582

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2023

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Ver in die wêreld is 23 stories oor die lewe in die buiteland. Sommige van die vertellings is suiwer fiksie en ander is intiem persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met ’n goeie skoot humor gepaard gaan.

Skop jou skoene uit, sit agteroor en laat jou wegvoer na Engeland, Nieu-Seeland, Australië, Kanada, of na een van die ander plekke waar Suid-Afrikaners nesgeskrop het.