- Fiksie
- Afrikaanse kortverhale
Met my rooi rok voor jou deur
Audrey Blignault
ISBN:
Epub ISBN:
9780624091431
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 352pp
Oor hierdie boek:
Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.
VERWANTE BOEKE
Help, help
Nataniël
Misfit
Chase Rhys
Koöperasiestories
PG du Plessis
Ver in die wêreld
Frederik de Jager
Op die spoor van
Rudie van Rensburg
Zip!
Nataniël
Nicky & Lou
Nataniël
Kaalkop 3
Nataniël
Die dag toe ek my hare losgemaak het
Willemien Brümmer
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Sonja Loots, Steward van Wyk
107 Kaalkoppe
Nataniël
Bot
Carien Smith
Een voet innie kabr
Gaireyah Fredericks
Sweetie
Nataniël
21+
Jan Rabie
Haai Karoo
Etienne van Heerden
Stoffel: die beste stories
Christiaan Bakkes, Suzette Kotzé-Myburgh
Karoonag
Deon Meyer
Dik Dun Thick Thin
Nataniël
Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
Deon Meyer