- Kinder & jeug
- 0-6 jaar
Die hond met die stert sonder swaai
Paula Fourie, Emily House
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 32pp
Oor hierdie boek:
Die skrywer maak dit verder vanuit die staanspoor duidelik dat die ouers (volwassenes) nie Honds verstaan nie, en in hierdie geval dus nie sal kan help nie. Deur op ’n kind te fokus om die saak te beredder, word kinders (’n jong voorleesgehoor) dadelik by die verhaal betrek. Kleuters sal hulle aan die kant van die kind en Jakkals skaar en die verhaal enduit, en waarskynlik herhaaldelik, wil hoor om by die oplossing en gelukkige einde te kom.Ten spyte van Jakkals se bekommernis, slaag die skrywer daarin om met humor en kreatiewe taalgebruik die verhaal lig en positief te hou. Humor stimuleer kreatiwiteit en waar baie boeke deesdae opvoedkundige of morele boodskappe oordra, is Die hond met die stert sonder swaai ’n lekker storie met baie geleenthede vir prettige interaksie tussen voorleser en kind om aangename boek- en leesherinneringe te skep. Alle lesers het ’n paar boeke uit hulle vroeë kinderjare wat kosbare herinneringe oproep. Prenteboeke kan lewenslange boekliefhebbers skep.
VERWANTE BOEKE
My eerste opwip met flappe: Jan en die boontjierank
North Parade Publishing , De Wet Hugo
When The World Was
Pippa Skotnes
Ek gaan skool toe!
Philip De Vos
My eerste opwip met flappe: Rooikappie
North Parade Publishing , De Wet Hugo
Rocco se goor dag
Townhouse Publishing , Elsa Silke
Die storie van Noag se ark
North Parade Publishing , Elsa Silke
Die Kersverhaal
North Parade Publishing , Elsa Silke
Opwipsprokie: Die slapende skoonheid
North Parade Publishing , Elsa Silke
Soek in die boek: Feetjieland
De Wet Hugo, Townhouse Publishing
My Rhyming Bible
North Parade Publishing
My first book of farm animals
Human Rousseau
Opwipsprokie: Aspoestertjie
North Parade Publishing , Elsa Silke
Helde van die bybel
North Parade Publishing , Elsa Silke
Eerste treë: Hallo, nuwe baba!
Townhouse Publishing
Rocco's Bedtime Countdown
Townhouse Publishing
Eerste treë: Hallo, kleuterskool!
Townhouse Publishing
Aandstories vir kleuters (2026 uitgawe)
Elsa Silke, Pieter Grobbelaar
Opwipsprokie: Raponsie
North Parade Publishing , Elsa Silke
Tjoppie gaan skool toe
Liz de Villiers, Vian Oelofsen
My eerste klanke: Diere
North Parade Publishing
My eerste boek oor plaasdiere
Human Rousseau
Rocco sê goeienag
Townhouse Publishing , Elsa Silke
Die storie van Moses
North Parade Publishing , Elsa Silke
My First Sounds: Ocean
North Parade Publishing
The Story of Moses
North Parade Publishing , Elsa Silke
Tjoppie se sussie
Liz de Villiers, Vian Oelofsen
Wat ruik so? In die huis
Buddy and Barney Ltd , Elsa Silke
My eerste klanke: Die see
North Parade Publishing
My eerste boek oor die Groot Vyf
Human Rousseau
Opwipsprokie: Pinocchio
North Parade Publishing , Elsa Silke
The Nativity
North Parade Publishing , Elsa Silke
Opwipsprokie: Die drie varkies
North Parade Publishing
Opwipsprokie: Hansie en Grietjie
North Parade Publishing , Elsa Silke
Opwipsprokie: Gouelokkies en die drie bere
North Parade Publishing
Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die sewe dwergies
North Parade Publishing , Elsa Silke
Loer binne: Dinosourusse
Elsa Silke, Really Decent Books
Wat ruik so? Op die plaas
Elsa Silke, Buddy and Barney Ltd
My Rympiesbybel
North Parade Publishing , Elsa Silke
My eerste 100 woorde
Vian Oelofsen
My First Sounds: Animals
North Parade Publishing
Thando Goes to the Sea
Thandi Xaba, Vian Oelofsen
The Story of Noah's Ark
North Parade Publishing , Elsa Silke
Thando and the Magic Window
Thandi Xaba, Vian Oelofsen
Rocco's Bad Day
Townhouse Publishing
Heroes of the Bible
North Parade Publishing , Elsa Silke
Die avonture van Wilde Willemientjie (2026)
Riana Scheepers, Vian Oelofsen
Soek in die boek: Goeters wat gaan
De Wet Hugo
Ons soek na die perfekte drukkie
Bloomsbury
Loer binne: Goeters wat beweeg
Elsa Silke, Really Decent Books
Dierestories vir slaaptyd: Soete drome saam met die Groot Vyf
De Wet Hugo, Kelly Brown