Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Wiskunde Onderwysersgids

Mart Meij, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

ISBN:

9781775890454

Epub ISBN:

9781776073344

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Desember 2013

Prys (incl. VAT):

R 385,00

Formaat:

Sagteband, 186pp


Oor hierdie boek:

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Wiskunde Onderwysersgids bevat
'n jaarplan
die vier kwartaalplanne
'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week
die weeklikse werkskedules
daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke
wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
rympies en liedjies vir elke tema
'n CD met volkleurhulpbronne en werkvelle vir ekstra oefening
Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.