For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Mart Meij, Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan, Marina van Eeden

ISBN:

9781776070589

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Oktober 2019

Prys (incl. VAT):

R 126,00

Formaat:

Sagteband, 104pp

Oor hierdie boek:

Wiskunde-angs is ’n werklikheid wat kinders – en hul ouers – se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgelê word nie, en dat Wiskunde só aangebied word dat kinders belangstelling verloor.

Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet ’n kind onder meer ’n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings hê, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Maths Made Fun-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van dié kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik én lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word ’n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gelê.

Die New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1–3-reeks volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en ’n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp.

Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting.

Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.

VERWANTE BOEKE

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Waldy Van Wyk

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Glaudina Rossouw

Cindey Jordaan

New All-In-One Grade 3 Mathematics Learner's Book

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Onderwysersgids

New All-In-One Grade 3 Mathematics Teacher's Guide

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Amorie Van Straaten

Rina Erasmus

Christian Botha

Laverne Hattingh

Helena Coetzee

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Amorie Van Straaten

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Helena Coetzee

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Sarie Verwey